(Gr 8 top 3) Vlnr: Cassidy du Plessis, Ovayo Qaba en Nyakallo Seema.

Die Alie-leerders nan Hoërskool Aliwal-Noord het weereens tydens die November 2019 eksamen uitmuntend presteer. Baie geluk aan die volgende leerders wat die Top-10 van graad 8 behaal het!

  1. Cassidy du Plessis: 79,33%
  2. Ovayo Qaba: 78,33%
  3. Nyakallo Seema: 78,22%
  4. Elreece Maritz: 77,78%
  5. Kayla Stephenson: 77,33%
  6. Marnus Snyman: 77,22%
  7. Monique Weitz: 76,89%
  8. Thato Motehuli: 74,89%
  9. Angelique Kretsenger: 73,56%
  10. Robyn Reid: 73,11%