Category: Other Activities

Young Directors Festival: Expressive platform for learners

The annual Young Directors Festival is currently underway at Cradock High School.  This initiative was born three years ago to address the growing number of actors at Cradock High School.  With more than 120 learners competing for roles in the limited number of plays throughout the year, the YDF is the ideal platform for learners to showcase their skills and passion for the arts, independent of the curriculum.  In its third year the YDF will see two English and one Afrikaans play, directed by six talented young learners, performed in October. In the past the YDF has proved to...

Read More

Kwaggas geniet voorreg om by Elizabeth Jordaan Tehuis te kuier

Die leerlingraad van Hoërskool Cradock het met Lentedag besoek afgelê by die inwoners van die Elizabeth Jordaan Tehuis in Cradock.  Inwoners is elk bederf met ‘n pragtige blommetjie asook iets vir die soettand en ‘n kort vertoning deur twee begaafde jong Kwaggas, JP Barnardo (gr.10) en Chuma Dilima (gr.11).  Hierdie twee leerders het tydens die onlangse Eisteddfod in Aliwal-Noord trippelgoud ontvang vir hul trio saam met Caroline Salters (gr.9).  Inwoners kon nie genoeg kry van hierdie twee se sang en hulle moes regstaan vir meer as die beplande sangitems. Die leerlingraad van CHS besoek elke jaar met Lentedag die...

Read More

CHS leerders presteer by Eisteddfod

Agtien van Hoërskool Cradock se leerders het op 30 Augustus 2017 deelgeneem aan die jaarlikse Aliwal Eisteddfod. Die leerders het deelgeneem aan ‘n groot verskeidenheid items soos gedramatiseerde poësie, prosa. formele poësie, monoloë, dialoë, voorbereide toesprake en onvoorbereide lees.  Daar is sewentien goud, agtien dubbelgoud en ses trippelgoud aan hierdie groep leerders toegeken. In die musiekafdeling het die leerdrs uitstekend gevaar met solo’s, duette en selfs ‘n trio.  Die beoordeelaars was baie beïndruk met die gehalte van die leerders se sang.  Die beoordeelaars in beide die Drama- sowel as die Musiekafdelings was vol lof vir die verskeidenheid werke wat...

Read More

Noodhulpspan van Cradock Hoërskool ontvang pette

Die noodhulpspan van Hoërskool Cradock het die afgelope week nuwe pette te ontvang.  Hugo Barendse van Langamed Eastern Cape het 50 pette geborg vir hierdie span wat elke week ‘n belangrike rol vervul langs die verskeie sportvelde.  Díe groep leerders trotseer week op week die weer en kan nou gerus wees dat hulleself bietjie beskerming het teen die elemente. Op die foto heel bo:   oorhandig Hugo ‘n pet aan die kapteine van CHS se noodhulp, Danexe van der Merwe (middel links) en Deidré Erasmus (heel regs).  Saam met hulle is Mev. Retha Olivier, noodhulpkoördineerder.  ...

Read More

Kwaggas presteer by Landsdiens-streekkamp

‘n Groep van vier Landsdiensleerders van Hoërskool Cradock het die afgelope skoolvakansie deelgeneem aan die jaarliske Provinsiale Landsdiens Streekkamp te Jeffreysbaai.  Bianca Gildenhuys, Rozelma van der Merwe, Asive Solo en Inga Meyi (op die foto heel bo), het vanaf 3 Julie tot 7 Julie 2017 die kamp byggewoon, waar verskeie ander skole van die Oos-Kaap ook teenwoordig was.  Die leerders het die voorreg gehad om ‘n verskeidenheid plekke besoek en aktiwiteite te geniet, wat hulle baie leersaam gevind het. Tydens hierdie kamp is Bianca Gildenhuys, Rozelma van der Merwe en Inga Meyi gekies om aan die Nasionale kamp deel...

Read More
  • 1
  • 2

Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn