Category: Athletics

Hoërskool Cradock  se Top 10 Atletiek sorg vir talle rekords

Op Saterdag 14 Oktober2017 het die tartanbaan van die Cradock Sportkompleks gewemel van besoekende atlete wat van oral heen gereis het om deel te neem aan die jaarlikse Bestmed, Tams Superspar en Madibaz Skole Top10.  Hoërskool Cradock het hierdie gewilde byeenkoms vanjaar vir die twaalfde jaar aangebied. Met die kwik wat vinnig bo 30 grade Celcius gestyg het, verg dit nie veel van die atlete om die baan aan die brand te hardloop nie.  Ook in die verskeie velditems loop atlete hulself vas teen strawwe kompetisie.  Nietemin het atlete hul allerbeste gegee en puik prestasies behaal. Agt honderd een...

Read More

Top 10 Atletiek deur Hoërskool Cradock sorg vir puik prestasies

Op Saterdag 14 Oktober 2017 het 831 atlete die tartanbaan van die Cradock Sportkompleks aan die brand gehardloop tydens die jaarlikse Bestmed, TAMS Superspar en Madibaz Skole Top 10 Atletiek byeenkoms.  Ook in die verskeie veld items het atlete hul beste voetjie voorgesit en puik prestasies gelewer.  Paarl Boys High wen die byeenkoms, met Paarl Gimnasium in algehele tweede plek en La Rochelle Girls High in derde plek. Op die foto bo: Voor vlnr:  R. Hendrik (Silwer, D o.16 100m hekkies) Middel:      E. De Wet (Brons, D o.16 800m); K. Tafane (Silwer, S o.14 verspring); C. Jacobs...

Read More

Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn