Category: Sports

Hoërskool Cradock Krieketspelers gekies vir Winterberg-span

Die jaarlikse Winterberg o.17 krieketproewe het op 16 en 17 Oktober 2017 te Cradock plaasgevind.  Baie geluk aan Ryan Gowar, Raymond Tom, Liya Rasmeni and Xhanti Saptoe wat gekies is vir die Winterberg o.17-span. Tydens twee wedstryde teen Karoo is spelers vir die OP Plattelandspan gekies.  Hoërskool Cradock is trots op Ryan Gowar en Raymond Tom wat in hierdie span ingesluit is.  Baie geluk...

Read More

Hoërskool Cradock  se Top 10 Atletiek sorg vir talle rekords

Op Saterdag 14 Oktober2017 het die tartanbaan van die Cradock Sportkompleks gewemel van besoekende atlete wat van oral heen gereis het om deel te neem aan die jaarlikse Bestmed, Tams Superspar en Madibaz Skole Top10.  Hoërskool Cradock het hierdie gewilde byeenkoms vanjaar vir die twaalfde jaar aangebied. Met die kwik wat vinnig bo 30 grade Celcius gestyg het, verg dit nie veel van die atlete om die baan aan die brand te hardloop nie.  Ook in die verskeie velditems loop atlete hulself vas teen strawwe kompetisie.  Nietemin het atlete hul allerbeste gegee en puik prestasies behaal. Agt honderd een...

Read More

Cradock Hoërskool besig op krieketveld

Die eerste krieketspan van Hoërskool Cradock het van 12-14 Oktober 2017 deelgeneem aan die Despatch Pro 20 toernooi.  Die span is deur Mnre. Dirk Cornje en Hansie Diedericks vergesel. Gemengde welslae is behaal in wedstryde teen John Walter, Port Rex, Despatch en Hoërskool Grens.  Ryan Gowar speel ‘n goeie beurt teen John Walter en teken 42 onoorwonne lopies aan wat verseker dat die Kwaggas hierdie wedstryd met 7 paaltjies wen.  Siphe Nofukuka blink uit met die bal en neem met uitstekende boulwerk vyf paaltjies in die wedstryd teen Port Rex.  CHS verloor ongelukkig die kragmeting met een paaltjie.  In...

Read More

Top 10 Atletiek deur Hoërskool Cradock sorg vir puik prestasies

Op Saterdag 14 Oktober 2017 het 831 atlete die tartanbaan van die Cradock Sportkompleks aan die brand gehardloop tydens die jaarlikse Bestmed, TAMS Superspar en Madibaz Skole Top 10 Atletiek byeenkoms.  Ook in die verskeie veld items het atlete hul beste voetjie voorgesit en puik prestasies gelewer.  Paarl Boys High wen die byeenkoms, met Paarl Gimnasium in algehele tweede plek en La Rochelle Girls High in derde plek. Op die foto bo: Voor vlnr:  R. Hendrik (Silwer, D o.16 100m hekkies) Middel:      E. De Wet (Brons, D o.16 800m); K. Tafane (Silwer, S o.14 verspring); C. Jacobs...

Read More

Hoërskool Cradock Tennisspelers sluit jaar goed af

Drie tennisspelers van Hoërskool Cradock, Anika Marais, Daniel Tam en Yahron van Dyk, het die afgelope vakansie aan die George Tennistoernooi deelgeneem en gemengde welslae beleef.  Hoewel al drie hierdie spelers nog o.16 moet deelneem speel hulle reeds lankal in die Ope-afdelings en maak vinnig naam vir hulleself as drie juniors op dop te hou. Daniel en Yahron het ook die afgelope naweek deelgeneem aan die Oos-Londen Mini Tennistoernooi en baie goeie resultate gelewer.  In die enkelafdeling eindig Daniel derde terwl  Yahron vyfde eindig.  Hulle speel ook in die dubbelsafdeling en einding die toernooi in die tweede plek. Die...

Read More

Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn