Academics

Latest

Business Ads

Latest
  • Other Activities
  • Gallery
  • Pluimbal / Badminton
  • Squash
Sorry, No Posts Found
Sorry, No Posts Found
  • Chess
  • Dance
  • Judo
  • Karate
  • Landloop
  • Jukskei
Sorry, No Posts Found
Sorry, No Posts Found
Sorry, No Posts Found

Kwaggas kook in Karate

Drie leerders van Hoërskool Cradock het die afgelope maand deelgeneem aan die United World Karate...

Sorry, No Posts Found
Sorry, No Posts Found
  • Horse Riding
  • Shooting
  • Drama & Music
  • Cheerleaders
  • Cheerleaders
Sorry, No Posts Found
Sorry, No Posts Found
Sorry, No Posts Found
Sorry, No Posts Found

Categories

Gedagte vir die week

Hou moed en wees dapper! Die Here julle God gaan saam met julle. Hy sal julle nie in die steek laat nie.-  Deuternomium 31:6

Moed kom op die spel wanneer alles verlore lyk en dit skyn asof daar geen hoop meer bestaan nie. Waarvandaan word hierdie soort moed ge- haal? Heldemoed is ‘n groot liefde en trou wat in onkreukbare lojaliteit uitgedruk word. Dis vas- beradenheid om te oorwin wat ‘n baie besonder- se soort volharding te voorskyn bring. Een ding is egter seker: Ware heldemoed het sy oorsprong diep in die mens se wese. Wat in ‘n mens se diepste gees verborge is, bepaal die ware kwaliteit van sy moed.

Wanneer jou gees in harmonie is met God se Heilige Gees, word jou lewe gevul met ‘n hei- lige krag wat jou in staat stel om die lewe met moed en vertroue aan te durf.

Ek loof U Naam, almagtige God, omdat ek die toekoms moedig kan binnegaan omdat U Gees in my woon. Amen.