Category: Uncategorized

Hoërskool Cradock verkies nuwe prefekte

Die leerders en personeel van Hoërskool Cradock het die afgelope twee weke ‘n verkiesing gehou vir die nuwe prefekte van 2018. Groot vreugde het geheers met die aankondiging van díe nuwe groep leiers wat die skool in 2018 sal verteenwoordig.  Hoewel die hoofleiers eers tydens die vierde kwartaal verkies en aangewys word is dit reeds duidelik dat dít nie ‘n maklike taak sal wees nie omrede daar soveel sterk candidate is wat hulself goed van die taak sal kwyt. CHS is opgewonde oor hierdie nuwe groep leiers.  Hulle het ‘n groot en belangrike verantwoordelikheid wat op hul skouers rus,...

Read More

Kwaggas wys pragtige toewyding tot Noodhulpspan

Op Maandag 26 Julie het die Noodhulpspan van Hoërskool Cradock die voorreg gehad om saam met Langamed Oos-Kaap ‘n noodhulp-inligtingsessie by te woon.  Die doel van hierdie sessie was om CHS se noodhulpspan te bemagtig om ‘n veskeidenheid algemene sportbeserings te behandel.  Na afloop van besprekings oor die mees algemene sportbeserings kon leerders ook hul kennis prakties toepas op ‘n paar gewillige proefkonyne. Altesaam 36 leerders het hierdie suksesvolle dag bygewoon.  Die leerders het die program baie geniet en in goeie gees met ‘n paar lekker spanbou-oefeninge sowel as ‘n heerlike ete afgesluit. Hoërskool Cradock is besonders trots op...

Read More

Categories

Positive Quotes

Failure is the opportunity to begin again more intelligently.Moshe Arens