Category: Tennis

Jong tennisspelers lewer goeie uitslae by Menlopark Tennistoernooi

Hoërskool Cradock het twee tennisspanne gehad wat van 23-27 Augustus 2017 deelgeneem aan die Menlopark Tennis Toernooi. Die Kwaggas se seunspan kom te staan teen sterk spanne van skole soos Waterkloof, Pretoria Boys High, Hoërskool Pearson en Potchefstroom Gimnasium. Beide CHS se seuns- en dogterspanne lewer goeie uitslae.  Met die matrikulante wat moes onttrek om voor te berei vir hul rekordeksamens asook enkele eerstpanspelers is wat na Kaapstad gereis het om deel te neem aan die ATKV Tienertoneel, het hierdie twee saamgestelde spanne steeds goeie vertonings op die baan gelewer. Die seuns wen hul wedstryd teen Hoërskool Pearson en...

Read More

Marilie Moolman Tennistoernooi ‘n groot sukses

Die jaarlikse Marilie Moolman Tennistoernooi het die afgelope naweek talle besoekers na Cradock gelok.  Hierdie gewilde toernooi is vanjaar vir die sestiende agtereenvolgende jaar aangebied deur Hoërskool Cradock. Die Marilie Moolman Tennistoernooi is bekend vir die kompetisie wat dit vir deelnemende spanne bied met groot name wat jaarliks kompeteer vir die titel van wenners.  Tennisspelers van sover as Tzaneen durf die langpad aan om kragte te meet teen skole van die Oos-, Wes- en Noord-Kaap sowel as die Vrystaat en Gauteng. Die toernooi beleef ‘n stadige begin met reën wat die spel ophou op Donderdag, 17 Augustus.  Die spanne...

Read More

Philip Fouché van CHS ontvang gesogte tennis-toekenning

Tydens Hoërskool Cradock se jaarlikse Marilie Moolman Tennistoernooi wat aangebied is van 16 tot 19 Augustus 2017, het een speler ‘n besondere toekenning ontvang.  Die Marilie Moolman toekenning word jaarliks aan die speler gegee wat die beste karakter op die baan, maar ook van die baan af wys.   Afrigters van die onderskeie deelnemende spanne nomineer een speler wat besondere karaktereienskappe openbaar vir hierdie toekenning. Philip Fouché, matrikulant van CHS, het hierdie gesogte titel ontvang vir sy optrede tydens die toernooi.  Philip is reeds lank bekend onder personeel en mede-leerders van CHS vir die manier waarop hy met ander omgaan,...

Read More

Jong tennisspelers van Hoërskool Cradock presteer pragtig

Anika Marais, tennisspeler van Hoërskool Cradock, het die afgelope skoolvakansie deelgeneem aan die Interpro Tennistoernooi te Graaff-Reinet.  Anika het deelgeneem as deel van die o/18 OP-span waar sy die tweede posisie op die spanranglys beklee het. Anika meet kragte teen die nommer een en twee spelers van die Noord-Kaapspan en wen albei haar wedstryde oortuigend.  Die OP-span word ook as wenners van die toernooi gekroon. Beide Anika sowel as Ryan Gowar, graad 11-leerder aan CHS, neem ook deel aan die Graaff-Reinet Mini Toernooi waar beide heirdie spelers pragtige uitslae gelewer het.  Anika neem deel in die Ope-afdeling vir vroue...

Read More

Categories

Positive Quotes

Failure is the opportunity to begin again more intelligently.Moshe Arens