CHS leerders presteer by Eisteddfod

Agtien van Hoërskool Cradock se leerders het op 30 Augustus 2017 deelgeneem aan die jaarlikse Aliwal Eisteddfod. Die leerders het deelgeneem aan ‘n groot verskeidenheid items soos gedramatiseerde poësie, prosa. formele poësie, monoloë, dialoë, voorbereide toesprake en onvoorbereide lees.  Daar is sewentien goud, agtien dubbelgoud en ses trippelgoud aan hierdie groep leerders toegeken. In die musiekafdeling het die leerdrs uitstekend gevaar met solo’s, duette en selfs ‘n trio.  Die beoordeelaars was baie beïndruk met die gehalte van die leerders se sang.  Die beoordeelaars in beide die Drama- sowel as die Musiekafdelings was vol lof vir die verskeidenheid werke wat...

Read More