Category: Netbal

Hoërskool Cradock speel netbal teen Volkskool

CHS het verlede Saterdag met ses netbalspanne op hul tuisbaan teen Volkskool gespeel.  Volkskool het ‘n uitstekende seisoen beleef en baie van die skole in die omgewing baie ver gewen. CHS se Eerstespan het aanvanklik baie swak begin en reeds 12 – 3 agtergeloop na die eerste kwart.  Daarna het hulle egter baie beter begin speel en verloor die tweede kwart met 9 – 6 en die derde kwart met 6 – 4.  Hulle kon daarin slaag om die vierde kwart gelykop met 4 doele elk te laat eindig.  Die swak begin het egter Volkskool se uiteindelike oorwinning van...

Read More

Categories

Positive Quotes

Failure is the opportunity to begin again more intelligently.Moshe Arens