Category: Culture

Young Directors Festival: Expressive platform for learners

The annual Young Directors Festival is currently underway at Cradock High School.  This initiative was born three years ago to address the growing number of actors at Cradock High School.  With more than 120 learners competing for roles in the limited number of plays throughout the year, the YDF is the ideal platform for learners to showcase their skills and passion for the arts, independent of the curriculum.  In its third year the YDF will see two English and one Afrikaans play, directed by six talented young learners, performed in October. In the past the YDF has proved to...

Read More

Hoërskool Cradock verkies nuwe prefekte

Die leerders en personeel van Hoërskool Cradock het die afgelope twee weke ‘n verkiesing gehou vir die nuwe prefekte van 2018. Groot vreugde het geheers met die aankondiging van díe nuwe groep leiers wat die skool in 2018 sal verteenwoordig.  Hoewel die hoofleiers eers tydens die vierde kwartaal verkies en aangewys word is dit reeds duidelik dat dít nie ‘n maklike taak sal wees nie omrede daar soveel sterk candidate is wat hulself goed van die taak sal kwyt. CHS is opgewonde oor hierdie nuwe groep leiers.  Hulle het ‘n groot en belangrike verantwoordelikheid wat op hul skouers rus,...

Read More

Leané Jonker van CHS ontvang Springbok-toekenning vir Landsdiens

Leané Jonker, leerder van Hoërskool Cradock, het onlangs ‘n puik prestasie behaal.  Hierdie sprankelende matrikulant het ‘n Springbok-toekenning ontvang vir Landsdiens. Hierdie is egter geen maklike taak nie.  Vir ‘n leerder om in aanmerking te kom vir hierdie toekenning moet hulle altesaam 100 punte versamel, waarna ‘n portefeulje saamgestel oor hul take en betrokkenheid in die gemeenskap.  Hierdie portefeulje word nagegaan deur SA Landsdiens en indien die inligting na wense is word leerders beloon vir hul werk in die gemeenskap met hierdie gesogte toekenning. Leerders kan ook landsdienskampe bywoon om punte bymekaar te maak.  Vir elke aktiwiteit wat die...

Read More

Kwaggas presteer by Landsdiens-streekkamp

‘n Groep van vier Landsdiensleerders van Hoërskool Cradock het die afgelope skoolvakansie deelgeneem aan die jaarliske Provinsiale Landsdiens Streekkamp te Jeffreysbaai.  Bianca Gildenhuys, Rozelma van der Merwe, Asive Solo en Inga Meyi (op die foto heel bo), het vanaf 3 Julie tot 7 Julie 2017 die kamp byggewoon, waar verskeie ander skole van die Oos-Kaap ook teenwoordig was.  Die leerders het die voorreg gehad om ‘n verskeidenheid plekke besoek en aktiwiteite te geniet, wat hulle baie leersaam gevind het. Tydens hierdie kamp is Bianca Gildenhuys, Rozelma van der Merwe en Inga Meyi gekies om aan die Nasionale kamp deel...

Read More

Categories

Positive Quotes

Failure is the opportunity to begin again more intelligently.Moshe Arens