Category: Academy

Hoërskool Cradock se Slimkoppe ontvang erkenning

Hoërskool Cradock het die afgelope week aan die slimkoppe van die skool die nodige erkenning te gee vir hul harde werk.  Die Top 10 leerders  in elke graad is aangekondig tydens ‘n saalbyeenkoms.  Hierdie uitslae word bereken op die vorige kwartaal se akademiese uitslae. Die gees en atmosfeer wat die aankondiging vergesel het dien as bevestiging van die akademiese ingesteldheid van die leerders. Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders, jul harde werk word raak gesien.  NIL NISI NITENDO Graad 12:  op die foto heel bo: Vlnr (voor):         Wynand Bezuidenhout (eerste), Lula van den Heever (tweede), Doaney de Beer...

Read More

Categories

Positive Quotes

Failure is the opportunity to begin again more intelligently.Moshe Arens